Chane Brits, sy laat die voete rits, kameras flits en het die mark geslaan soos BLITZZZ !!

01 Toegeplak, Gebere, Verby.mp3

Inleiding

Welkom! Baie dankie dat U my webwerf kom besoek! Kom loer gereeld in om op datum te bly met die nuutste wat in my loopbaan gebeur.

Optredes

Chane werk hard aan haar nuutste optredes en nooi almal om deel te wees van haar musiekloopbaan. Ek ontmoet graag my gehoor na die tyd, so kom maak gerus kennis!!! 

 

Benadering

My doel en passie is om hard te werk, my aanhangers te vermaak en natuurlik om net myself te geniet! Ek is opgewonde oor my loopbaan en sien uit om julle by my optredes te ontmoet.

 

© Kopiereg CHANE BRITS 2012

This free website was made using Yola.

No HTML skills required. Build your website in minutes.

Go to www.yola.com and sign up today!

Make a free website with Yola